Groep steun ouers ná verlies van kind

Die organisasie The Compassionate Friends (TCF), wat ouers ondersteun wat ’n kind aan die dood afgestaan het, se jaarlikse byeenkoms is van 8 tot 10 November in die Paarl aangebied.


Die organisasie The Compassionate Friends (TCF), wat ouers ondersteun wat ’n kind aan die dood afgestaan het, se jaarlikse byeenkoms is van 8 tot 10 November in die Paarl aangebied.

Ongeveer 200 ouers van oor die land heen, waar­onder die groep van Bloemfontein, het vir die nasionale byeenkoms saamgetrek.

The Compassionate Friends se volgende byeenkoms in Bloemfontein is op 30 November.

Kry meer inligting deur Hennie Louw by 082-464-2664 te kontak.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.