Groep wil paaie herstel

Die hoewegemeenskap van Estoire, Olive Hill en Vaalbank-suid het ’n fonds gestig om die vervalle paaie in dié omgewing te herstel.


Die hoewegemeenskap van Estoire, Olive Hill en Vaalbank-suid het ’n fonds gestig om die vervalle paaie in dié omgewing te herstel.

Van die strate in Olive Hill is onrybaar as dit reën en voertuie val gereeld vas. Noodvoertuie kan ook glad nie of slegs met groot moeite by mense in nood uitkom. Die groep het Saterdag (26/02) ’n stalletjie by Headquaters se markdag in Tibbie Visserstraat, Estoire, om geld vir dié projek in te samel.

Rig navrae aan Piet van Rensburg by 082-738-9168.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.