Uitspraak is voorbehou in ’n hofsaak wat Maandag in die hooggeregshof in Bloemfontein aangehoor is in die saak waarin die nie-winsgewende organisasie Universities Alliance South Africa die Universiteit van die Vrystaat (UV) pak oor die UV se verpligte Covid-entstofbeleid.