Met soveel ondersteuning wat verpleegpersoneel tydens die Covid-19-pandemie uit die gemeenskap ontvang het, was dit nou hul beurt om terug te gee. Die span verantwoordelik vir die gesondheid en welstand van personeel by Mediclinic Bloemfontein het met personeel se hulp op Mandeladag (18/07) bottels sopmengsel en kom­berse aan Kinderwelsyn Bloemfontein en Childline Free State geskenk. Van links is Eunice Mashale (Mediclinic), Marietha le Roux (Kinderwelsyn), Alice Hefer (Mediclinic), Carel Buhrmann (hospitaal­bestuurder) en Carina Nel (Mediclinic). Foto: Lientjie Mentz


Hou omgee in die rondte

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article