Hou platteland in hul hart

OVK se LiefPlatteland-vrouedag met Hykie Berg as gasspreker is op 2?November by Leopards and Lace in Bloemfontein aangebied.


OVK se LiefPlatteland-vrouedag met Hykie Berg as gasspreker is op 2 November by Leopards and Lace in Bloemfontein aangebied. Van die gaste op die geleentheid was van links, voor: Carli Botha; agter: Abigail en Mirna Butler, Annika Brand en Zandri Taljaard.Foto: Inge Strydom

Vroue wat op 2 November OVK se LiefPlatteland-vrouedag in Bloemfontein bygewoon het, het die geleentheid gehad om Hykie Berg, gasspreker, se nuutste boek daar te koop. Hykie het op die geleentheid onder meer wyshede uit dié boek, Geroep vir meer: Om suksesvol te lewe, gedeel. Hier saam met Hykie is Marlene Lamprecht, wat hom ná die praatjie ontmoet en ’n boek laat teken het.Foto: Madré Marais
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.