Betogers neem Maandag (20/03) deel aan die Economic Freedom Fighters (EFF) se optog deur Bloemfontein se strate. Die optog het in die middestad begin, in Zastronstraat opbeweeg tot by Eerstelaan en weer terug na die middestad – waar die groep op Hoffmanplein byeengekom het. Die verkeer was dwarsdeur die stad heeldag stil. Sommige ondernemings het op dié dag gesluit gebly, maar die meeste in die stad was wel oop. Foto: Lientjie Mentz


In opstand teen falende regering

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article