Weens tegniese propbleme kan Bloemfonteiners nie krag koop nie.
Centlec sê hulle tegniese span gee aandag aan die probleem en hoop om binnekort die probleem op te los.
Centlec en raadslede van die Mangaung-Metro vergader om oplossings te kry.
Die elektrisiteitsverskaffer vra onverskoning aan die inwoners vir enige ongerief.