Kinders vier Jeugdag

Sowat 300 kinders is Vrydag (16/06) op Jeugdag bederf tydens die Heidedal Opkoms-jeugdagvieringe.


Sowat 300 kinders is Vrydag (16/06) op Jeugdag bederf tydens die Heidedal Opkoms-jeugdagvieringe.

Plaaslike kunstenaars soos Justice League, Wages, Marcus SA, Ciiw3tt Boys, Young Rickz, Gold Papi en YSZ het opgetree terwyl kinders kon baljaar op die klim-apparaat en springkastele.

Kinders kon hul gesigte laat verf, en Kleine Mnr. en Mej. Heidedal is gekies.

Die kinders het ook sop en brood gekry.

Die boodskap van die kunstenaars aan die kinders was dat elkeen uniek is en dat God ’n pragtige plan het met elkeen se lewe.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.