Klas van 1977 hou reünie

Die matriekklas van die Hoërskool Sand du Plessis van 1977 hou die naweek van 21 tot 23 Oktober sy 45 jaar reünie.


Die matriekklas van die Hoërskool Sand du Plessis van 1977 hou die naweek van 21 tot 23 Oktober sy 45 jaar reünie.

Onderwysers wat in dié jaar by die matrieks betrokke was, word as eregaste na die geselligheid op die Vrydagaand genooi.

Matrieks van 1977 word genooi om hul pret, plesier, gesels, heimwee en goeie herinneringe te kom deel.

Dit kos R300 per persoon vir die naweek. Bespreek voor 14 Oktober by Tiens Theron by 082-386-1593 of Hesta Friedrich-Nel by 083-310-3278.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.