Kongres verryk

Die Siloam Universitas-gemeente van die AGS kerk bied van Vrydag (20/05) tot Sondag (22/05) sy Fire and Rain-kongres in Bloemfontein aan.


Die Siloam Universitas-gemeente van die AGS kerk bied van Vrydag (20/05) tot Sondag (22/05) sy Fire and Rain-kongres in Bloemfontein aan.

Dr. Ankia van der Merwe en haar man, Hannes, bied dit aan.

“Dit is ’n geleentheid om te leer hoe om in ’n verhouding met God in jou daaglikse lewe te leef,” sê Deirdre van Wyk. Dit kos R300 en begin Vrydag om 17:30 met registrasie.

Bel vir Van Wyk by 083-561-6611.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.