Centlec werk sy kliëntebasis op die outomatiese verkoopstelsel by.
Kliënte wat nie elektrisiteit kan koop nie, word versoek om Centlec te bel. Telefone word daagliks tot 22:00 beman. Skakel 051-409-2216, 051-409-2318 of 051-412-2636, of stuur ’n e-pos na meterinfo@centlec.co.za.
Kliënte kan ook die kantoor by 30 Rhodes-laan, Oranjesig, van 07:30 tot 16:00 besoek.