Emile McGeer, Grey-kollege (sekondêr) se stut, hardloop hier met die bal in Saterdag (19/08) se interskole-wedstryd teen Paul Roos Gimnasium. Grey het die wedstryd met 28 – 20 gewen en daarmee die jaar onoorwonne afgesluit. Die span het altesaam 16 oorwinnings op die veld behaal.Foto: Mlungisi Louw


Kraai koning op rugbyveld in 2023

You need to be Logged In to leave a comment.