Van links is Adam Tas, Ricus Nel en Bok van Blerk, drie van die vier kunstenaars wat Saterdag (24/09) opgetree het op die Be Human Castle Lager-braaidag op Middelwater. Net minder as 2 000 mense het die vertonings bygewoon en gaste kon ook ’n vleisie oor die kole of gas braai – en het tot laat saamgekuier en saam gedans.Foto’s: Lientjie Mentz


Kuier op Braaidag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article