Esta Viljoen (staande, links) en Des Labuschagne (staande, regs), eienaars van Barrels Pub & Grill in Monumentweg, het op 4 November ’n vroue-oggend aangebied waarop vroue genooi is om gebruikte klere saam te bring en uit te ruil. Die 35 vroue wat die geleentheid bygewoon het, het die res van die klere aan die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) geskenk. Hulle het daarna lekker saam gekuier.Foto: Verskaf
Kuier, ruil en skenk saam
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.