Vir Opulentia- finansiële dienste se vroueoggend wat op 14 Maart ten bate van Engo aangebied is, was die beminde Magda Louw (Desire Gardner) en Hannes van Wyk die gaskunstenaars. Saam met hulle is De Wet Claassens (regs, hoof uitvoerende direkteur van Engo). Opulentia het op die geleentheid R40 000 aan Engo oorhandig.


Kuier saam vir goeie saak

You need to be Logged In to leave a comment.