Groot opwinding het die afgelope weke onder matrieks van 2025 geheers toe hulle hul skoolloopbaan met swier en glans gegroet het op hul matriekafskeid. Hier is van laaste foto’s wat BloemNuus van die spesiale geleenthede ontvang het.

Ernst van Rensburg (matriek) en Mia Coetzee by Grey Kollege se matriekafskeidgesellighed.  FOTO: Linmari Oberholzer Albertse (Fearfully and Wonderfully Photographed)
Cornel Lourens en Jessica Mitchell van die Hoërskool Martie du Plessis. FOTO: Janine van Zyl Fotografie
Vian Willemse en Kara Pretorius van die Hoërskool Jim Fouché. FOTO: Frieda Willemse
Jaco Deysel en Liechen Willemse van die Hoërskool Jim Fouché.
Anzelle van Straaten van die Hoërskool Fichardtpark.
Stephan Bester en Hanelle Kruger van die Hoërskool Jim Fouché. FOTO: Jelani du Toit
Caitlinn Harris van die Hoërskool Sentraal.
Lené Jacobs van die Hoërskool Jim Fouché. FOTO: Talita Jansen Van Vuuren
Lou-Anne en Ben van Oranje Meisies Skool. FOTO: Leani Photography
Franco Teixeira en Danelle Combrink van die Hoërskool Jim Fouché. FOTO: Gretchen Teixeira
Twané Meyer en Henko Potgieter van die Hoërskool Jim Fouché. FOTO: Hein Sangerhaus
Kay-leigh Liddle van die Hoërskool Jim Fouché. FOTO: Oupa Richard Liddle Credit: Richard Liddle
Jonathine Titus van die Oranje Meisieskool.
Divan Jonker en Monique Le Roux van die Martie du Plessis Skool.
Reghard Becker van die Hoërskool Jim Fouché en Mia de Jonge van die Hoërskool Goudveld. Foto: Inge Photography
Jessica Fourie en Janco Strydom van die Martie du Plessis Skool.
FOTO: KC Photography

You need to be Logged In to leave a comment.