Die algehele wenners van die Bloemfontein-rolbalklub (BBC) se besigheidsliga wat van 15 Februarie tot 7 Maart op die klub se bane beslis is, is die span 5 O’Clock Somewhere. Hulle is van links Jaco Olivier, Maureen Scheepers, Anita du Toit en Rautie Rautenbach. Foto’s: Lientjie Mentz