Die Bon-hotel Bloemfontein het op 27 Oktober ’n skenking van R16 800 aan Torings van Hoop gedoen. Ten tyde van die oorhandiging is van links ds. De la Harpe le Roux (Torings van Hoop), Tersia Miranda (finansiële bestuurder van die Bon-hotel) en Pieter van Rooyen (bestuurder van die Bon-hotel).Foto: Lientjie Mentz