Laat jong harte sing

Dina van Heerden en vrywilligers het op Sater­dag 4 November weer die jaarlikse Kerspartytjie vir die inwo­ners van Engo se Ons Kinder­huis aan­gebied.


Dina van Heerden en vrywilligers het op Sater­dag 4 November weer die jaarlikse Kerspartytjie vir die inwo­ners van Engo se Ons Kinder­huis aan­gebied. Van links is, voor: Suzet­te Albertse en Van Heerden; agter: Hendrik van Heerden (Silver Dream Sound), pastoor Johann Cilliers (Christian Revival Church), ds. Charné Viljoen (NG kerk Pellissier) en Frikkie van Dyk (hoof van Ons Kinder­huis). Foto: Lientjie Mentz

You need to be Logged In to leave a comment.