Altesaam 2 000 atlete van oor die land heen het op Saterdag 1 Maart aan die Mimosa Mall-marathon deelgeneem. Dit was die tweede keer dat Mimosa Mall die sportgeleentheid aangebied het, en die eerste keer dat ’n maraton deel van die geleentheid was. Hier staan atlete reg om weg te spring. Foto: Lientjie Mentz


Langasems tel kilometers tree vir tree af

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article