Die BON Hotel Sentraal in Bloemfontein het op 15 November sy jaarlikse gholfdag aangebied, waarop R113 400 vir twee liefdadigheidsorganisasies ingesamel is. Skenkings is aan Child Welfare Bloemfontein en Childline Free State, asook Torings van Hoop, oorhandig. Op die baan is een van die spanne by personeel van Child Welfare. Van links is Ansie Kinnear (Child Welfare), Louis Theron, Werner Strydom, Mariehetta le Roux (Child Welfare), Wessel Strydom en Van Rooyen Strydom.Foto: Lientjie Mentz


You need to be Logged In to leave a comment.