Lig op kwessie gewerp

’n Maanlig-pretdraf word Vrydag (18/03) om 18:30 deur Naval Hill CityRun aangebied.


’n Maanlig-pretdraf word Vrydag (18/03) om 18:30 deur Naval Hill CityRun aangebied.

Inskrywing kos R60 en kan aanlyn op die webwerf therunningedge.co.za gedoen word deur op die opsie “events” te klik.

Drawwers kan hulle ook net voor die wedloop inskryf.

Die wedloop word aangebied om bewustheid oor orgaanskenking te skep.

Eetgoed sal te koop aangebied word.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.