Juliana van Lingen President Steyn skool Elandre Forografie
Juliana van Lingen van die Hoërskool President Steyn. Elandre Forografie

Groot opwinding het die afgelope weke onder matrieks van 2025 geheers toe hulle hul skoolloopbaan met swier en glans gegroet het op hul matriekafskeid. Hier is van die matrieks se foto’s wat BloemNuus van die spesiale geleenthede ontvang het. Stuur jou foto’s met jou en jou metgesel se naam en van, skool en die fotograaf se naam na lientjie.mentz@novusmedia.co.za of per WhatsApp na 083 709 0809.

Rikus Badenhorst van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Johan Greyvenstein
Justin Williams en sy metgesel Gerda van Hoërskool Landbou Hendrik Potgieter in Reddersburg. FOTO: Yolandi Cloete
Justin van Eyssen en sy metgesel Mianrie van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Designs and Photography
Alexa Bolton en Blonde van Eunice High School. FOTO: Verskaf
Camryn Joubert van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Mishka Van Biljon
Trinity Hartslief van die Hoërskool Bultfontein saam met Benjamin (11 jaar oud). FOTO: Verskaf
Juandré Strydom van die Hoërskool Staatspresident Swart in Brandfort. FOTO: Capture the moments photography: Hazel Fraser
Megan Kleingeld en Andrew Truter van die Hoërskool. FOTO: Verskaf
Caitlin Goodchild van die Hoërskool Staats President Swart in Brandfort. FOTO: Shane
Megan Muller en Ethan Wessels van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Kaylee Muller
Mike van der Merwe en Matthew Durow van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Verskaf
Juliana van Lingen van die Hoërskool President Steyn. FOTO: Elandre Forografie
Stephanie Stadler van die Hoërskool President Steyn. FOTO: Chanté@Lashinbauty.
Chané Steyn en Jeandrey Swart. Chané is van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Verskaf
Leandri Janse van Vuuren en Jc van de Linde van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Mishka van Biljoen
Sterice Claassen van die Fichardtpark Hoërskool. FOTO: Danelle Aggenbacht en Devan Potgieter
Lisa-Mari Koekemoer van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Tina Azar
Ernst Steyn en Ananda Schutte van die Hoërskool Sentraal. FOTO: Maruis Venter
Winé Kruger van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Severine Kruger
Saskia de Bruin en Schalk Herbst van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Bia Photography
Ruan van Vuuren van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Carine van Zyl
Zelrich Hattingh van die Oranje Meisieskool. FOTO: G Photography Credit: G Photography
Liam O’Neale en sy metgesel Alexis du Preez van Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.