Groot opwinding het die afgelope weke onder matrieks van 2025 geheers toe hulle hul skoolloopbaan met swier en glans gegroet het op hul matriekafskeid. Hier is van die matrieks se foto’s wat BloemNuus van die spesiale geleenthede ontvang het. Stuur jou foto’s met jou en jou metgesel se naam en van, skool en die fotograaf se naam na lientjie.mentz@novusmedia.co.za of per WhatsApp na 083 709 0809.

Dillon Venter en Mikayla van Zyl van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Dollie Menino
Jessica Kerckhofs en Gert Pretorius (Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Marike Jardim
Carliné Nolte (Eunice High School) en Sebastiaan Basson (Grey Kollege). FOTO: Linmari Albertse Credit: Linmari Albertse
Lily Bastone en Ruben Pretorius van die Hoërskool Jim Fouché.
Divan Reynders en Carlu Stottelaar van Landboudal Hoërskool. FOTO: Frans Stottelaar van Franê Photography.
Stephan Bester en Hanelle Kruger van die Hoërskool Jim Fouche. FOTO: Jelani du Toit
Caitlinn Harris en Hannes Nel van die Sentraal Hoërskool.
Lee-Ann van der Merwe van die Hoërskool Sentraal. FOTO: Michelle
Heila Scheepers (Hoërskool Fichardtpark) en Ruben Van Der Walt. FOTO: Louise van Kliek Fotografie

You need to be Logged In to leave a comment.