Dihan Bezuidenhout en Esmarie vd Merwe. Hoërskool Sentraal Fotograaf Aninka Gibson
Dihan Bezuidenhout en Esmarie van der Merwe van die Hoërskool Sentraal. Credit: Aninka Gibson

Groot opwinding het die afgelope weke onder matrieks van 2025 geheers toe hulle hul skoolloopbaan met swier en glans gegroet het op hul matriekafskeid. Hier is van die matrieks se foto’s wat BloemNuus van die spesiale geleenthede ontvang het. Stuur jou foto’s met jou en jou metgesel se naam en van, skool en die fotograaf se naam na lientjie.mentz@novusmedia.co.za of per WhatsApp na 083 709 0809.

Crystal Maguire (Hoërskool Fichardtpark) en Jaundré Seffen (Hoërskool Pres. Steyn).
Dihan Bezuidenhout en Esmarie van der Merwe van die Hoërskool Sentraal. FOTO: Aninka Gibson Credit: Aninka Gibson
Caitlyn Visser van Eunice High School. FOTO: Juanita Duncan
Antoinette Hattang van die Hoërskool President Steyn. FOTO: Stylish photography
Stephan Coetzee en metgesel Ané Coetzee van Hoërskool President Steyn
FOTO: Elsje fotografie
Jonathine Titus van die Oranje Meisieskool. FOTO: Monique Nagel
Henru Ellis en Marlia Botha van die Hoërskool Sentraal. FOTO: Mariese van Der Merwe
Micheal Hetzel en Lisa Klokow van Fichardtpark Hoërskool. FOTO: Lumiere fotografie
Jason Rip en Ashley Coetzee van Grey College.
Chanté Swanepoel en Johan Wessels van die Hoërskool Fichardpark. FOTO: Sunette Swanepoel Photography

You need to be Logged In to leave a comment.