Meimaand is gebruiklik nie juis ’n reënmaand in Bloemfontein nie. Tog het dit twee keer in Mei in die noorde van die stad gereën.

Die eerste buitjie van 2 mm is opgevolg deur ’n mooi bui van 30 mm.

Hierdie Mei-totaal van 32 mm was genoeg om die totale reënval vanjaar op te stoot tot ’n pragtige 606 mm.

Is ons nie geseënd nie!

You need to be Logged In to leave a comment.