Meubels kom binnekort weer onder hamer

Ná ’n suksesvolle veiling ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds, wat op Maandag 2 Mei by die Sewe Damme-aftreeoord aangebied is, beplan vrywilligers reeds aan die volgende geleentheid.


Ná ’n uiters suksesvolle veiling ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds wat op 2 Mei by die Sewe Damme-aftreeoord aangebied is, maak vrywilligers nou reg vir die volgende veiling.

Danksy die veiling is ’n bedrag van R16 700 tot die fonds bygedra.

’n Groot verskeidenheid antieke meubels, maar ook losgoed gaan op ’n veiling ten bate van die fonds op Saterdag 21 Mei by Bainsvlei-afslaers aangebied word.

Die veiling begin die oggend om 10:00 en besigtiging van die voorraad kan vooraf gedoen word.

Lesers wat antieke meubels op die veiling wil verkoop, kan nog tot Vrydag die afslaers kontak.

Losgoed wat vir ’n klein bedrag verkoop word of geskenk word om ten bate van die fonds opgeveil te word, is ook welkom. Mense kan voorraad wat vir die Kersfonds geoormerk is, by Bainsvlei-afslaers gaan aflaai.
Rig navrae oor die veiling aan Betsie Roux by 082 413 9275.

Hier is die laaste erkenningslys vir skenkings aan die fonds vir die afgelope boekjaar.

Baie dankie aan almal wat so getrou tot die fonds bydra.

Hier is die laaste erkenningslys vir die jaar:

NG gemeente Philipstown- R3 658,80;

NG gemeente VGK Heidedal-Suid  R2 823,15;

Hes Delport – R1 000;

NG gemeente Dagbreek – R1 238;

NG gemeente Universitas – R6 385;

NG gemeente Warden – R4 513,30;

NG gemeente Vaalpark – R3 945,60;

NG gemeente Philippolis – R1 610;

NG gemeente Andrew Murray – R216,60;

NG gemeente Fichardtpark – R8 136;

NG gemeente Edenburg – R641;

NG gemeente Jacobsdal – R5 707,20;

NG gemeente Clocolan – R1 000;

NG gemeente Fauna – R130;

NG gemeente Verkeerdevlei – R5 353;

NG gemeente Rouxville  – R1 197;

NG gemeente Memel – R2 445;

NG gemeente Winburg – R1 239,50;

NG gemeente Vanstadensrus – R3 435;

NG gemeente Harmonie – R2 183,25;

NG gemeente Zastron – R2 616;

NG gemeente Reddersburg – R70;

NG gemeente Viljoenskroon – R1 570;

NG gemeente Rietfontein – R1 239,50;

NG gemeente Bethlehem Efrata – R8 833,20;

NG gemeente Fichardtkruin – R981;

NG gemeente Parys-Wes – R500;

NG gemeente Fouriesburg – R910,30;

NG gemeente Jagersfontein – R1 100;

NG gemeenskapskerk Woodland Hills – R100;

NG gemeente Wepener – R380;

NG gemeente Villiers – R6 493;

NG gemeente Riebeeckstad-Erfdeel – R2 890;

NG gemeente Bultfontein – R315;

NG gemeente Hospitaalpark – R8 145,10;

NG gemeente Bainsvlei – R4 910;

NG gemeente Bethlehem Eureka – R1 696;

NG gemeente Petrusburg – R123;

NG gemeente Lindley – R2 545;

NG gemeente Heuwelsig – R3 830;

NG gemeente Frankfort – R864;

NG gemeente Langenhovenpark – R300,10;

NG gemeente Kroonstad-Wes – R30;

NG gemeente Virginia – R140,90;

NG gemeente Riebeeckstad – R200;

NG gemeente Harrismith – R5 365,50;

NG gemeente Welkom-Suid – R84,48;

NG gemeente Universitasrif – R100;

NG gemeente Clarens – R5 596;

NG gemeente Theunissen-Wes – R1 650;

NG gemeente Studentekerk – R310;

NG gemeente Bethlehem Panorama – R380;

NG gemeente Ladybrand-Noord – R3 570;

NG gemeente Deneysville – R50;

NG gemeente Hennenman – R363;

NG gemeente Aandbloem – R1 487,90;

NG gemeente Brandfort-Oos – R146,31;

NG gemeente Wesselsbron – R1 575,04;

NG gemeente Kroonstad-Noord – R699;

NG gemeente Rosendal – R144;

NG gemeente Bedelia – R15;

NG gemeente Senekal-Noord – R68,90;

NG gemeente Taaibosspruit – R50;

NG gemeente Uitsig – R286;

Anoniem – R50 000.

Die totale insameling vir die jaar – R316 404,73.

* Skenkings aan die fonds kan gedoen word by die volgende rekening-besonderhede: Volksblad-Kersfonds: 102-891-9980, takkode 117-134. ’n Afskrif van die betaling­strokie kan per e-pos na ria@engo.co.za gestuur word. 
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.