Daar is nog net plek vir enkele spanne om deel te neem aan Bloemnuusse Rolbaldag ten bate van Engo op Vrydag 15 September.

Dit word by die Bloemfontein-rolbalklub (BBC) aangebied.

Die inskryfgeld is R800 vir ’n span van vier, en sluit ’n ete in. Pryse is ook op die spel vir die wenners.

Inskrywing sluit op 8 September.

Bel Gerrie de Bruin by 083-264-2742.

You need to be Logged In to leave a comment.