Enkele goeie buie teen die einde van die maand – soos die milde bui reën Maandag (31/01) – het ’n goeie reënvalsyfer van 195 mm vir Januarie vir die noorde van Bloemfontein gebring.

Dit is nou wel nie naby die meer as 300 mm van verlede Januarie nie, maar is tog ’n goeie wegspring vir die nuwe jaar. Ons het die afgelope paar jaar bederf geraak met ver bo gemiddelde reënval vir die Rosestad.

Stoffel Cilliers

You need to be Logged In to leave a comment.