Dr. Tumo Paulus Kele: doktorsgraad in filosofie in bestuurswetenskap (entrepreneurskap).
Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT), Vrystaat, het ‘n mylpaal behaal met die toekenning van doktorsgrade op 2025 se herfsgradeplegtighede.
Al die gegradueerdes is met hul prestasies gelukgewens.
Op die seremonie het 21 gegradueerdes doktorsgrade ontvang en 38 meestersgrade.
Die seremonies is op albei die universiteitskampusse, in Welkom en Bloemfontein, gehou.
Dit was ter viering van altesaam 3715 gegradueerdes wat in hul nuwe regalia oor die verhoog gestap het om hul kwalifikasies te ontvang – die toppunt van hul opvoedingsreis en die bemeestering van hul onderskeie velde.
Die Welkom-gradeplegtighede is op 19 en 20 Maart gehou, met die Bloemfontein-seremonies wat van 24 tot 27 Maart gehou is.
Dr. Ipeleng Kopano Rosinah Khosiemang, MHSc (SUT): doktorsgraad in
gesondheidswetenskap (biomediese tegnologie).Dr. Lehlohonolo Francis Monaheng, MEng (CUT): doktorsgraad in ingenieurswese (meganiese ingenieurswese).Dr. Ndoyisile Moses Majola: doktorsgraad in onderwys (opvoeders in leierskapsrolle).Dr. Ntagi Gerald Mariri, MHSc (SUT): doktorsgraad in gesondheidswetenskap (biomediese tegnologie).Dr. Myameko Victor Pele: doktorsgraad in opvoedkunde (EdD) met fokus op prak-tiese toepassing eerder as net navorsing.Dr. Nicole Charlene Drude: doktorsgraad in opvoedkunde (EdD), gefokus op praktiese toepassing en leierskapsvaardighede.Dr. Papiso Irene Brown: doktorsgraad in taalpraktyk wat haar bemagtig om oorspronklike akademiese bydraes te lewer.Dr. Makhetha John Nyetanyane, MIT (SUT): doktorsgraad in filosofie (inligtingstegnologie).Dr. Maingosinathi Paulina Phoobane,
MSC (UV): doktorsgraad in filosofie (inligtingstegnologie).Dr. Silent Ruzvidzo, MHSc (SUT): doktorsgraad in filosofie (omgewingsgesondheid).Dr. Nicholas Ofoe Ahadjie: doktorsgraad in filosofie en bestuurswetenskap (sakebestuur).Dr. Michael Tonneey Kwaku Tokodo: doktorsgraad in filosofie (bestuurs-
wetenskap: menslikekapitaalbestuur).Dr. Izêl van Heerden, MTech (SUT):
doktorsgraad in gesondheidwetenskap (biomediese tegnologie).Dr. Felix Abrah Baah: doktorsgraad in sakeadministrasie met ‘n fokus op probleemoplossing in werklike sake-kontekste.Dr. Galaletsang Gail Motlhaudi: doktorsgraad in
filosofie in besigheidswetenskap (entrepreneurskap).Dr. Ntokozo Dlamini: doktorsgraad in filosofie in bestuurswetenskap (sake-
administasie).Dr. William Kwadzo Dzineku: doktorsgraad in filosofie in bestuurswetenskap (openbaresektorbestuur).Dr. Gloria Otito IZU, MSc (Universiteit van Ibadan): doktorsgraad in gesondheidwetenskap (biometriese tegnologie).Dr. Peace Fiadzomo: doktorsgraad in kommunikasie in Taalpraktyk (bydrae deur wetenskaplike navorsing).Dr. Joseph Nsengimana, Msc (KSPU): doktorsgraad in meganiese
ingenieurswese.