Die Vrystaatse Voortrekkers se nuwe gebiedsbestuur vir die termyn 2023 tot 2027 is Vrydag (14/07) in Graaff-Reinet in die NG kerk ingehuldig. Die verkiesing het tydens Die Voortrekkers se vierjaarlikse kongres in dié dorp plaasgevind. Die bestuur is van links Jan van der Walt (adjunk-gebiedsleier vir volwassesake), Marietjie van der Walt (adjunk-gebiedsleier vir finansies), Thian Heyns (adjunk-gebiedsleier vir Verkenners), Willie Engelbrecht (gebiedsleier), Tristan Visser (gebiedsekretaris) en Annemie Bosman (adjunk-gebiedsleier vir Penkop- en Drawwertjie-sake). Foto: Verskaf
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.