Neem leisels oor

Siesta kry nuwe bestuurder


Die Siesta-aftreeoord het Vrydag (01/04) sy nuwe algemene bestuurder en hoof van verpleging verwelkom. JJ Calitz, voorheen bestuurder by Cum Boeke, neem die leisels by Hanna Geyser oor. Daleen Maritz, wat voorheen by Mediclinic Bloemfontein gewerk het, is as die hoof van verpleging en die versorgingsafdeling aangestel. Sy neem oor by Joan Marston, wat tydelik in dié pos waargeneem het. Foto: Lientjie Mentz
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.