Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Fees voort met Stroom 4
Groot pret wag wanneer die Vrystaat Kunstefees se Snelstroom-sluipkykreeks in Stroom 4 voorgesit word.
-
Virtuele Cityrun nou vir almal
Oefengeesdriftiges van oor die land heen kan voortaan aan ‘n virtuele wedloop deelneem.
-
Fietsryer trap 22 uur aan 302 km op hoewe
Bloemfonteiner Thys Pretorius het die afgelope naweek ’n allemintige 302?km binne 22 uur op sy fiets afgelê om geld vir Kansa in te samel.
-
Werknemer van Clover positief getoets
Al die personeel van Clover Bloemfontein in Harveyweg is vir Covid-19 getoets nadat een van hulle positief vir die koronavirus getoets is.
-
Beleggers kry raad vir lewe ná Covid-19
Covid-19 veroorsaak nou reeds weke lank wisselvalligheid op die wêreld se aandelemarkte en beduidende ontwrigting van elkeen van ons se werk. Hoe moet ’n mens op die huidige krisis reageer en hoe sal die besluite wat jy nou neem, jou…
-
Bloemnuus – Kontak Ons
Bloemnuus is die oudste tweetalige plaaslike koerant in Bloemfontein en is, wat verspreiding betref, ’n weeklikse plaaslike koerant wat elke Donderdag gratis aan huishoudings in Bloemfontein en Heidedal voorsien word. […]
-
Kovsies kraai weer koning
DIE Kovsies spog met ’n seldsame eerste deur gelyktydig die nasionale studentekampioen in die 15- én 7-man weergawe van rugby te wees. Dít kom nadat die Universiteit van die Vrystaat (UV) se sewesspan Tukkies in Maandag se eindstryd van die…
-
Tralies onder bestes
DIE Hoërskool Sentraal kan homself vir die volgende drie maande as die naasbeste skolenetbalspan in die land reken. Dit nadat hy Maandag as die naaswenner in die Wildeklawer-toernooi geëindig het. Al die land se beste netbalspanne was in Kimberley in…
-
Hokkiekroon nou in visier
DIE Kovsies is reeds die nasionale tersiêre kampioene in rugby, netbal en tennis, nou is die hoop op die vrouehokkiespan gevestig om dit ’n vierde sportsoort te maak. Daar word realisties gehoop die vrouehokkiespan kan ’n besonderse tyd vir die…





