Nog reën kom

Dit lyk asof die winter vanjaar vroeg gekom het, maar die einde van die reënseisoen is nog glad nie in sig nie.


Dit lyk asof die winter vanjaar vroeg gekom het, maar die einde van die reënseisoen is nog glad nie in sig nie.

Maart is deur baie buitjies reën in die noorde van Bloemfontein gekenmerk – altesaam 12 van hulle.

Die kleinste het 2 mm opgelewer, en die grootste 40 mm. Altesaam is 127 mm in Maart gemeet.

Dit is heelwat meer as Februarie se skrale 33 mm.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.