Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Gr. 1’s deel foto’s van hul eerste dag van skool
Ouers het die geleentheid om tot Vrydag foto’s van hul gr. 1-leerlinge in hul nuwe skoolklere vir BloemNuus te stuur na lientjie.mentz@novusmedia.co.za.
-
Leerders in Bloemfontein spog met nege en agt onderskeidings
Een leerling van die Hoërskool Jim Fouché spog met nege onderskeidings terwyl ander topmatrieks spog met 8 in die 2025-matriek-eksamen.
-
Klein lig in die tonnel vir Bloemfontein se vervalle Pres. Brandstraat
Terwyl die verval van historiese geboue in Pres. Brandstraat in Bloemfontein grootliks voortgaan, is daar lig in die tonnel.
-
VF Plus dien klag oor stortingsterreine by Menseregtekommissie in
Die VF Plus het Woensdag 7 Januarie ‘n klag oor Bloemfontein se stortingsterreine by die Menseregtekommissie ingehandig.
-
Woonbuurtvereniging spog met nuwe toerusting
Die Fichardtpark-woonbuurtvereniging het nuwe toerusting in ontvangs geneem om parke in dié buurt netjies te hou.
-
Dié riglyne help bepaal of jou kind emosioneel gereed is vir graad 1
Ontdek verskeie faktore wat bepaal of jou kind gereed is vir graad 1, insluitend emosionele gereedheid en selfvertroue.
-
Vyf vermeende rowers vasgetrek ná nog ‘n rooftog in Westdene
Vyf verdagtes is kort na die rooftog van ‘n winkel in Westdene in die Bloemfonteinse middestad in hegtenis geneem.
-
Minister reageer oor toestande by Mangaung-stortingsterrein
Die minister van bosbou, vissery en omgewingsake het reageer op ‘n verslag van die DA in die Mangaung-metro oor die giftige brande by die noordelike stortingsterrein.










