Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Gemeenskap verwelkom nuwe polisiekantoor in Bloemfontein
‘n Nuwe polisiekantoor is vandeesweek in Bloemfontein geopen om te help om misdaad in Bloemspruit te takel.
-
Versnit uit Bloemfontein onder top-wyn in SA
Bloemfonteiners het tweede gekom in ‘n nasionale wynversnit-kompetisie.
-
Vegtertjie (7) bly opnuut moedig nadat gewas terugkeer
Janique Venter (7) se ouers, Jacques Venter en Nadine Mukheibir, het op Vrydag 3 Oktober die nuus ontvang dat hul dogter se gewas terug is en dat dit nou deur…
-
Onsekerheid rondom poste bewys kommerwekkende gebreke in onderwysstelsel, sê Fedsas
“Onsekerheid heers weens onderwysamptenare se onvermoë om te voldoen aan, en in sommige gevalle blatante minagting van, statutêre prosesse.”
-
Malaria in Luckhoff lyk na geïsoleerde voorval, sê instituut
Dit wil voorkom of die malaria waaraan ‘n bekende boer van Luckhoff oorlede is en wat sy vrou en seun ook opgedoen het, geïsoleerde voorvalle is.
-
Oudredakteur van Beeld gesels oor nuwe boek by Naln
Barnard Beukman, redakteur voor die sluiting van die gedrukte weergawe van Beeld, gesels Saterdag in Naln oor sy nuwe boek.
-
Musikant en teoloog in Bloemfontein oorlede
Bekende musikant en pedagoog laat ryke nalatenskap in beide die musiek- én kerkgemeenskap.
-
Setel van wetgewer in Vrystaat benodig dringend instandhouding
Die verval van die ikoniese gebou waarin die Vrystaatse regering vergader, is by die dag meer sigbaar.
-
Refentse kuier vanjaar by Carols
‘n Aand van heerlike musiek, die saamsing van Kersliedjies en die kans om ‘n splinternuwe Toyota Vitz 1.0 MT te wen lê voor met Carols with the Stars by die…










