Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Betowerende fees van liggies wag by Vrystaat-nasorgsentrum kort voor Kerstyd
Liggies sal elke aand van 19 tot 29 November aangeskakel word, van 17:30 tot 22:00.
-
Bloemfonteiner terug by die huis ná ongeluk in Amerika
Die Bloemfonteiner wat verlede maand in ‘n ernstige ongeluk op ‘n plaas in Amerika was, is terug by die huis.
-
Woutri hardloop vir hoop in ysige Antarktika
‘n Bloemfonteiner was die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat verlede week 50km in die Ice Ultramarathon in Antarktika voltooi het. Lees haar storie.
-
Henderson vra glo dat video-inligting verander word
Verhoor teen John Ross Henderson duur voort in die hoogeregshof in Kimberley
-
Kom geniet Vrydag se Carols by die Laerskool Willem Postma
Vrydag 14 November is dit weer tyd vir Carols with the Stars op die sportveld van die Laerskool Willem Postma. Kom sing pragtige Kersliedjies saam.
-
Premier vra inwoners moet help om vyfjarige van Glen te vind
Onkarabetse Leeuw (5), neef van Katleho Joy Leeuw (3) wat onlangs wreedaardig in Glen vermoor is, word reeds dae lank vermis.
-
Geld ingesamel vir klein Mia in Shanghai se operasie
Twee oud-Bloemfonteiners wat nou in Shanghai, China, woon, se pasgebore baba, Mia, moet ‘n stamseloorplanting kry nadat Krabbe-siekte by haar gediagnoseer is.
-
Tornado, gure weer saai verwoesting in Oos-Vrystaat
Vreemde weerpatrone het die afgelope week groot skade in dele van die Oos-Vrystaat gemaak.
-
Gastehuise in Gariepdam is al moedeloos gespook om water te kry
Sakelui van Gariepdam is moedeloos omdat hulle maande lank spook sonder water. Dit terwyl die LUR van toerisme in die Vrystaat almal nooi om in die Vrystaat te kuier.
-
Brandweerwaens loei vir oulaas vir Johantjie
Brandweerwaens se sirenes het Woensdag 5 November vir oulaas geloei om hulde te bring aan een van hul grootste ambassadeurs.










