Daar wag ’n opwindende nuutjie vir Bloemfonteinse gholfentoesiaste.
Die eerste Mangaung Ope, wat deel vorm van die Sonskyn-toer, word binnekort in die stad gehou,
Die toernooi waaraan talle internasionale en nasionale professionele spelers sal deelneem, word van 3 tot 6 Maart op die Bloemfontein- en Schoemanspark-gholfbane aangebied.