Nuwe kommando gestig

Die Staatspresident Swart Voortrekkerkommando is op 1 Junie in Brandfort gestig.


Die Staatspresident Swart Voortrekkerkommando is op 1 Junie in Brandfort gestig.

Dit is die heel nuutste Voortrekkerkommando in die Vrystaat.

Die kommando is by die Hoër- en Laerskool Staatspresident Swart op die dorp begin met Marlette Jongbloed, Helena van Dyk en Monte Pienaar wat vir eers voorvat om allen in plek te kry.

As deel van die stigtingsgeleentheid het die gebiedsleier, Willie Engelbrecht, ’n Voortrekkervlag aan die kommando geskenk.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.