Robert Rijkheer, ’n gr. 4-leerling aan Grey-kollege (primêr), het ’n bronsmedalje ver­ower in die kumite-afdeling in die Wêreld-Shotokan-karatefederasie se o.12-kompetisie wat verlede week in Kroasië beslis is.Foto: Verskaf