Die kinders van die Kapie Preprimêre skool in Fichardtpark het nie-bederfbare kos en ander skenkings aan Maureen Oosthuizen van Genade in Aksie oorhandig. Hier is die kinders in hul oulike kostuums tydens die onlangse oorhandiging. Foto: Verskaf