Oorlog só herdenk

’n Herdenking van die einde van die Tweede Wêreldoorlog vind op 22 Junie van 09:00 af op die Leeuwberg-plaas buite Bloemfontein plaas.


’n Herdenking van die einde van die Tweede Wêreldoorlog vind op 22 Junie van 09:00 af op die Leeuwberg-plaas buite Bloemfontein plaas.

Besoekers kan na ’n uitstalling van militêre gedenkwaardighede, demonstrasies van vuurwapens uit die Tweede Wêreldoorlog en baie meer uitsien.

Om 11:30 word die tenks aangeskakel en sal besoekers foto’s van dié tenks in beweging kan neem.

Kosstalletjies en ’n biertuin sal oop wees.

Rig navrae oor die aktiwiteite aan Jackie Steyn by 082-577-7323.

You need to be Logged In to leave a comment.