Kommiteelede van Compassionate Friends hier by dr. Leon Wagner (agter), is van links, voor: Rachel Pietersen, Minnie van Rensburg, Eleanor Nel, Engela Louw en Hennie Louw. Foto: Verskaf


’n Afgetrede forensiese patoloog dr. Leon Wagner was die gasspreker by ’n vergadering van Compassionate Friends op 20 April.

Wagner het met die ondersteuningsgroep vir ouers wat ’n kind aan die dood afgestaan het, toegespreek oor aspekte van selfdood.

Die Compassionate Friends se volgende vergadering is op 25 Mei om 14:00.

Belangstellendes kan Hennie Louw by 082-464-2664 skakel.


Lientjie Mentz

You need to be Logged In to leave a comment.