Hardlopers by die wegspringpunt van die CityRun op Naval Hill – onder Nelson Mandela se standbeeld.Foto: Verskaf


Met al die inperkings wat opgehef is, gaan deelnemers aan die CityRun Naval Hill op 3 September weer almal om 07:00 wegspring.

Tydens die inperking is daar van ’n sporadiese wegspringproses gebruik gemaak.

Drawwers en stappers word genooi om Saterdag deel te wees van die pret en die natuurskoon langs die roete te geniet. Pryse is ook op die spel.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article