Die Voortrekkers van die Olienhout-kommando het op Vrydag 23 Februarie aan ’n mini-camino op die Tempe-gholfbaan deelgeneem, ter ondersteuning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gereed om die nege punte te besoek, is van links Lané Swanepoel (gr. 4, Laerskool Fichardtpark), Chanté Viljoen (gr. 7, Martie du Plessis-skool), Ryan Steyl (gr. 7, Fichardtpark), Chantel Stone (kommandoleier van Olienhout) en Gerlu Erasmus (gr. 4, Fichardtpark). Agter is Dr. Elrika Senekal-Van der Berg van die Bybelgenootskap. Foto: Lientjie Mentz


Pak die pad aan vir Bybelgenootskap

You need to be Logged In to leave a comment.