Die Laerskool Odensia is in 1956 gestig en ná 66 jaar dien die skool steeds die gemeenskap van Odendaalsrus met gehalte-onderrig.
By Odensia is die doelwit om leerlinge van ’n goeie grondslag te voorsien om sodoende vir die hoërskool gereed te wees.
Die leerlinge kry die geleentheid om skoolgaan as ’n reis vol positiewe ervarings te geniet.
Daarom skroom die personeel nie om die leerlinge op interessante opvoedkundige uitstappies en akademiese toere te neem nie.
Enough opportunities are created so that learners can develop in all areas as positive citizens of our country.
The most important thing is the academic progression of the learners.
Odensia het ’n ervare en positiewe bestuurspan wat die leisels by dié skool styf vashou.
Piet Odendaal is 30 jaar al in die onderwys, waarvan hy die laaste 15 jaar skoolhoof is.
As the saying goes, experience cannot be bought. The following staff have ten or more years of service at Odensia: Esmarelda van Zyl, Annette Maree, Alta Fourie, Piet Odendaal, Riana Boshoff (37 years), Santjie Odendaal (31 years), Eric Kruger, Sanya Lochner, Eloise Kruger, Rouxlé Heiberg, Ronel Coetzee, Mimi Erasmus and Johan Erasmus.
Ons is ook trots op Odensia se oudleerlinge. Dit is wonderlik om te sien hoe almal ontwikkel, en dit bly lekker as hulle die skool besoek en ondersteun.
As jy een keer van dié skool se boorgatwater gedrink het, dan bly Odensia deel van jou.
The community of Odendaalsrus can rely on the Odensia Primary School to proudly deliver its best for the children of our community.
Met doelgerigte onderrig, goeie dissipline en omgee wil Odensia ’n verskil maak.