Leerlinge van die Laerskool Willem Postma het bewusmaking vir Outisme-maand geskep deur hierdie reuse-strik op die sportveld te maak. Foto: Verskaf