’n Hele paar Bloemfonteinertjies is deel van die vierde seisoen van die prettige kykNET-program Kyk wie praat. Hier is Mari Wagner van die Laerskool Willem Postma saam met die aanbieder van die program, De Klerk Oelofse. Nog ’n leerling van Willem Postma, Naledi Tsubella, was ook ’n deelnemer. Lees op bl. 3 meer oor die leerlinge en ’n onderwyser aan die Laerskool Universitas wat ook in dié seisoen te sien is.Foto: Verskaf