Mooihawe van die Vrystaat-bejaardesorgsentrum bied op Saterdag 2 November van 09:30 tot 12:00 ’n geldinsamelingsgeleent­heid en pretdag aan.

Koop ’n kaartjie vir R50 en staan die kans om een van drie kontantpryse van altesaam R5 000 te wen. ’n Hommeltuig gaan by die St Michael’s School for Girls die wenners aanwys.

Skakel 051-444-3865 vir kaartjies.

You need to be Logged In to leave a comment.