Garnett Tarr (21), ’n oudleerling van die St. Andrew-skool, se kolfbeurt van 291 lopies vir die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) teen Rocklands Saterdag (26/02) in Bloemfontein is sover vasgestel kon word ’n nuwe rekord in die topliga in Bloemfontein.

Tarr het die tuisspan gehelp om 467/5 aan te teken in die premierliga van die Mangaung-krieketvereniging (MCA).

Johann de Jager

You need to be Logged In to leave a comment.